Monday, December 2

R.I.P Paul Walker


Ons was tot in ons diepste wese geskok toe ons Sondagoggend, 1 Desember 2013, uitvind dat die akteur Paul Walker in 'n karongeluk dood is.
Hy was bekend vir sy rol in die beroemde franchise The Fast and Furious en ons was mal oor hom. Sy rolle was altyd so energiek en het jou sommer lus gemaak vir avontuur! Hy was 'n briljante akteur en sal beslis gemis word deur al sy aanhangers, sy vriende en sy familie.
Ons hoop dat hy in vrede sal rus en ons glo dat sy legacy nog lank sal bly leef!
R.I.P Paul Walker.
Tot wedersiens!
MI

No comments:

Post a Comment

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.