Ek dink ons almal droom daarvan om eendag ons eie land te he... Wie sal nou nie hulle eie reels en reugulasies wil maak en vir mense se wat om te doen nie? Hier is 'n paar van die dinge wat MI sal implimenteer as ons ons eie land gehad het:
Die Landsvlag
Die landsvlag kleure sou blou En oranje gewees het, aangesien dit ons gunsteling kleure is. Die vlag sou definitief 'n nommer '1' op gehad het, om ons liefde vir One Direction te simboliseer. Daar sou 'n TV aan die linkerkant van die vlag wees om ons verslawendheid daaraan te simboliseer en 'n haas aan die linkerkant... Want wie hou nou nie van cute hasies nie?!
Die Presidentitial Mansion

(Ingelas deur M. Ek DEMAND ook 'n inloopkas vol designer klere, want ek moet bleedskoon lyk op al my en Niall se dates!)
Die Wette
Die gewone wette soos die verbod op moord sal natuurlik nogsteeds tel, maar ons sal nuwe wette ook implimenteer. 'n Paar van hulle sluit in:
-"One does not simply walk into Mordor" (Ja, ons gaan 'n Mordor he)
-Elke provinsie moet 'n Disneyland bevat
-Mieke & Ingrid se verjaarsdae is Nasionale Vakansiedae
-Kersfeesliedjies moet regdeur die jaar gesing word
-Almal moet gesubscribe wees op MI Watch se YouTube channel
-Alle boeke moet verniet weggegee word (ons sal daarvoor betaal)
Hierdie is maar net 'n paar van die wette... Vir die volle lys sal julle ons moet verkies as co-presidente!
Die Geldeenheid
Die geldeeneheid sal bekend staan as "Blobs". Een Blob sal gelyk wees aan 50 Amerikaanse Dollars, wat beteken dat MI die rykste land in die wereld sal wees.
Nasionale Monumente
Elke land het iets wat dit bekend maak... Frankryk het die Eiffel Toring, Chine het die groot muurr en Australie... Het Kangoroos.
Ons land sal bekend wees vir... Wait for it... Wait for it...
DIE GROOTSTE KERSFEESBOOM IN DIE HELE WERELD!
Whoooooo!
Wie hou nie nie van Kersfeesbome nie? Hoe groter hulle is hoe beter! Toeriste van regoor die wereld sal stroom na MI-land om hierdie wonder te aanskou. Dit sal regdeur die jaar staan, maar gedurende Desember sal die liggies aangesit word en BOOM! Instant awesomeness!
Laat weet ons wat jy sal doen as jy jou eie land gehad het!
Een van die wette van ons land sou ook gewees het dat jy vir ons MOET stem vir 'n Blog Award, so gaan doen dit! Kliek net op die rooi knoppie regs bo aan die blog! :)
Tot wedersiens!
MI
Hey MI, ek het baie van die artikel gehou, die grootste wet in my land sou wees dat almal se stapelvoedsel alle sweets, chocolates, popcorn ens moet wees en dat niemand vet word daarvan nie! Dit sou ook die gesondste kos gewees het en die groente en vrugte sal die kos wees wat ongesond is en geen vitamienes en minerale bevat nie!
ReplyDeleteDit is een van my land se wette!
"Tot wedersiens!"
DIT IS 'N BRILJANTE IDEE! Ek dink ons sou defintief vakansie kom hou het in jou land... En geëet en geëet en geëet het! Haha!
DeleteGeniet jou dag!
MI :)