'n Paar naweke gelede was dit die 2013
American Music Awards en sterre soos Justin Timberlake, Taylor
Swift en One Direction het weereens groot gewen. Sterre het al hulle
hits gesing en die gehoor vermaak! Op die Red Carpet was daar ook 'n
hele paar fashion hits, maar hier het ons ook 'n paar walglike
fashion don'ts gesien. Hier die sterre wat pragtig gelyk het en die
wat nie so goed gelyk het nie.
Hits:


Hierdie vrou kan ook net nie sleg lyk nie! Taylor Swift het weer gedazzle in 'n goue Julien McDonald mini rok. Sy het almal se oog gevang en net weereens bewys dat haar smaak in mode baie beter is as haar smaak in mans!
Nicole Richie was 'n stunner in 'n
stywe wit Emilio Pucci rok met sexy cut-outs aan die kante. Alles van
haar grimering tot haar hare en skoene was net perfek!


Miley Cyrus se liedjies skop al die
hele jaar lank stof in ander treffers se oë,
maar haar mode keuses was baie bold en partykeer net weird. Hierdie
keer maak sy egter die best dressed lysie in 'n eenvoudige wit pak
van Versace. Die uitrusting was plain, maar het stunning op haar
gelyk. Dit was beslis 'n fashion hit!
Naya
Rivera van Glee het beeldskoon, maar gewaagd gelyk in 'n swart
Michael Kors body hugging rok met 'n baie revealing cut out!

gekook in die musiek en mode katagorie!
Ander
sterre wat ook hits was op die Red Carpet was Christina Aguilera, Zoe
Saldana, Austin Mahone, Guiliana Rancic en Lady Gaga.
Misses:


Heidi Klum is 'n supermodel en ons almal verwag altyd van haar om ongelooflik te lyk en sy het... net ongelooflik vreemd hierdie keer. Sy het 'n swart torn lace skirt combo gedra en hierdie look het dit beslis nie vir ons gedoen nie.
Ciara
se deursigtige J.Mendel rok was hopeloos te besig. Sy het 'n great
lyf en kurwes maar hierdie rok se patroon het al die aandag van haar
goeie eienskappe weggetrek. Dit was 'n huge miss!

Die
rapper 2 Chainz het baadjie het gelyk asof iemand se Smarties daaroor
opgegooi het! Dit was soos...uummm what??
Emma
Roberts se Lanvin mettalic outfit het way te groot vir haar gelyk en
dit was volgens E! Online “similar to a plastic bag.” Emma, Emma,
Emma...Dit was nou nie die beste keuse nie!


Ke$ha
se swart rok met die oorgroot strik op die kant was 'n bietjie over
the top en dit het dit net nie vir ons gedoen nie!
Katy
Perry het bekende vir 'n paar uniek uitrustings, maar haar groot
swart Oscar de la Renta rok was net 'n bietjie weird!
En
dit is ons AMA Hits and Misses! As daar ander uitrustings was wat vir
julle uitgestaan het, laat ons weet! Ons is so trots op One
Direction wat 2 toekennings gewen het en ons wil vir ALMAL van julle
aanmoedig om hulle nuwe CD Midnight Memories te gaan koop!
Tot
wedersiens!
MI
No comments:
Post a Comment
Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.