MI is mal oor musiek en deesdae word daar soveel nuwe musiek gerelease ons kan skaars byhou! Hierdie is 'n paar van ons gunstelinge op die oomblik.
Taylor Swift ft. Ed Sheeran- Everything Has Changed

Selena Gomez- Slow Down
Alhoewel dit voel asof Selena net gister Come & Get It vrygestel het het hierdie pop-prinses net 2 dae terug die audio van haar nuutste single vrygestel. Dis min of meer in dieselfde styl as haar gewone goed, maar met 'n edge!
MIKA ft. Ariana Grande- Popular

Miley Cyrus- We Can't Stop

Ariana Grande ft. Mac Miller- The Way
En weereens sien ons Ariana Grande op die lys! Ek dink hierdie rooikop gaan beslis nog groot waves in Hollywood maak! Hierdie liedjie is reeds in Maart vrygestel, maar weereens, maak nog nie 'n splash in Suid-Afrika nie. As mens verby die rap kom dan is hierdie liedjie perfek! Ariana se stem is een van die bestes wat ek in lang tyd gehoor het!
Watter musiek voorspel jy gaan nog groot oproer maak in die volgende paar maande? Laat weet ons in die comments!
Tot wedersiens!
MI
No comments:
Post a Comment
Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.