Soos julle teen hierdie
tyd behoort te weet, is MI verslaaf aan flieks. Meer spesifiek; flieks wat ons
op en af laat spring, laat huil, laat lag en ons opgewonde oor die lewe maak
(alles gelyktydig).
Alhoewel hededaagse flieks
absoluut epic is, het MI 'n lysie saamgestel van
die flieks wat ons dink classics is en nie sommer vinnig oud gaan word nie.
The Princess Diaries

10 Thing I Hate About You

Hierdie fliek het in 2004
uitgekom. Dis die 13 jarige Jenna se verjaarsdag, maar dit voel vir haar asof
haar lewe glad nie so perfek is as wat sy dit sou wou he nie. Sy maak dan 'n
wens terwyl sy haar verjaarsdag-koek se kersies uitblaas dat sy 30 is (die
perfekte ouderdom volgens haar) en voila! Sy's 30! Hierdie fliek is 'n
lekker-lag fliek wat ek oor en oor sal kan kyk.
Grease

MEAN GIRLS IS DIE FLIEK
WAT DIE POP-CULTURE GENERASIE DEFINIEER! Hierdie hele script ken ek al uit my
kop uit, want dis iets wat mens net moet ken as jy enigsins iets in die wereld
wil beteken. (wink wink). Met classic one-liners soos "That is so
fetch" en my persoonlike gunsteling; "Four for you Glen Coco! You go
Glen Coco" is Mean Girls die fliek vir elke tiener vandag. (En mens kan
sien hoe Lindsey Lohan gelyk het voor haar downward spiral.) Ikonies, perfeksie
en fantasmagories is die woorde wat ek sal gebruik om hierdie fliek te
beskryf.
The Parent Trap
Weereens nog 'n fliek met
die goeie ou Lindsey Lohan. Hierdie keer maal twee! Ons almal het al gewonder
of ons nie dalk iewers in die wereld 'n tweeling boetie/sussie het nie en
hierdie fliek wys ons wat gebeur as dit dalk sou waarword! Ek dink hierdie
fliek is een van die eerstes waarvoor ek al regtig hardop gelag het. En die
liefdesverhaal hierin... net perfek!
Love Actually
Hierdie fliek is presies
soos die onlangse flieks New Year's Eve en Valentine's Day as mens al die
cheesy wegvat en 'n hele pot fantasmagories bygooi. ‘n Klomp intertwining
stories kom hierin voor en elke een van hulle sal hou hart vinniger laat klop.
Kyk dit net, dan sal jy wee twat ons bedoel... Dis fantasties!
The Breakfast Club
Laat ek eerder niks
hieroor se nie, netnou bars ek in trane uit. Maar weet dit: Hierdie is een van
die beste flieks in die geskiedenis van mensdom.
Alle Classic Disney Flieks Ooit Gemaak

Dit was MI se lysie van
classic flieks wat nooit sal oud word nie. Wat was jou gunsteling? En wat sal
jy by die lysie voeg? Laat weet ons in die comments!
Tot wedersiens!
MI
No comments:
Post a Comment
Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.