Monday, May 6

Die maand is hier!



Die GROOT maand is hier!
MI is in die HOEZIT!

Koop dit sommer vandag by jou naaste winkel (Checkers of Pick n Pay

En ons is enige tyd beskikbaar vir handtekeninge...Ek se maar net!

Ons het ook hierdie maand 10 000 views bereik en
wil BAIE dankie se aan al ons ondersteuners!
Julle is FANTASMAGORIES!

MIWatch het ook 'n blog make-over gekry!
Geniet ons nuwe look!

Tot wedersiens!
MI

P.S. Hier is 'n foto van 1D, want hulle is die beste.



No comments:

Post a Comment

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.