Hello mense van MI Watch! Die vakansie is 'n wonderlike
ding en as ons die woord vakansie hoor dink ons: TV, fliek, lees, TV, fliek,
lees! Ons het al die kuns van TV kyk vervolmaak en al die New Releases wat ons
in die hande kon kry, gekyk. Hier is vir julle, ons lesers, 'n gids vir van die
beste must-see flieks wat ons hierdie vakansie gekyk het.
Ons is nie regtig 'n
groot aanhanger van Western flieks nie, so dit is dus nie die no.1 keuse op ons
lysie nie. Daar is egter, deur van ons familielede, aanbeveel om Django
Unchained te kyk en dit is presies wat ons gedoen het! Met Jamie Foxx en
Leonardo DiCaprio (I van MI: OMS OMS OMS Leonardo DiCaprio... fangirl worthy!) het ons sommer geweet dat hierdie 'n goeie fliek gaan wees en
ons was nie teleurgestel nie. Dit is 'n lekker aksie fliek, met baie donker
humor in en ons het dit vreeslik geniet. Alhoewel daar 'n hele paar grusame
tonele in was (Wees gewaarsku, die tonele is NIE vir sensitiewe kykers NIE), was die storielyn interessant en BAIE snaaks!
Ons hou daarvan om so
elke nou en dan 'n hartseer, ware verhaal te kyk en ons oë leeg te huil. Ons
drama keuse vir hierdie vakansie was The Impossible. Dit gaan oor 'n gesin wat met vakansie was op 'n eiland in Thailand toe die verwoestende tsoenami in 2004 die eilande getref het. 'n Vrou en haar een seun word geskei van haar man en hul ander seuns toe die tsoenami kom. Die vrou en baie ernstige beserings opgedoen en jy weet nie of sy dit gaan oorleef nie! Hierdie fliek het ons hartsnare geroer! Jy moet net hierdie fliek kyk, jy het nie eers 'n keuse in hierdie saak nie!

met Mark Wahlberg en Denzel Washington gaan kyk. Die fliek gaan oor 2

Ok, ok. Ons weet hierdie is nie 'n fliek nie maar ASDFGHJKL hierdie series is verslawend! 'n Hele dorp word onder 'n random dome getrap en nou moet hulle probeer oorleef en hulle moet hulle geheime probeer wegsteek... ACCCCKKK. Hierdie series is seriously perfek! Barbie (wat 'n dude
is) is super hot, Joe is super hot, daar's 'n miljoen plot twists en die hele ding is net epic. Die beste van alles? Die tieners is die belangrikste deel van die hele series! Steven King het self die screenplay geskryf volgens sy boek met dieselfde naam EN Steven Spielberg is 'n producer hiervan (need I say more?). As jy hierdie series gekyk het sal jy fangirl vir 'n maand lank en wie wil nou nie fangirl nie? Seriously, kyk dit net. Jy sal nie spyt wees nie! (Kan ons net vir 'n oomblik praat oor die koei wat in die helfte gechop word tydens die eerste episode?!)
Hierdie was MI se moet-kyk flieks van die vakansie! Het jy van hierdie flieks gekyk? Wat is jou
moet-kyk flieks van die vakansie? Laat weet ons in die comments!
Tot wedersiens!
MI