MIWars has returned!
Asië:

I: OK... Katte eet: Gross. Weird goeters wat ek nie verstaan nie: Ummm... what?!?!
MAAR! Daar is TONNE eilande in Asië wat ek my voortande sal voor wil gee om te besoek! Soos die Phillipines! Imagine... Jy lê daar met jou cocktail op die voorstoep van jou luxary Villa en kyk uit oor die groot en magtige Indiese Oseaan... Bliss! Ek weet regtig ook nie wat Mieke se probleem is nie, aangesien die helfte van haar besittings van China afkom en die ander helfte van Japan. As dit nie vir Asië was nie, sou ons definitief NIE die awesome ripp-off produkte gehad het wat ons elke dag gebruik nie. En ons almal weet dis nie regtig rip- off nie, dis net... tydelik. Soortvan. Whatever. Asië is NIE so bad nie.

M: Nee, nee, nee, nee, nee, nee!!!! Wat het Demi besiel om dit voor te stel...Sê nou hulle oorweeg dit! Dit sal verskriklik wees, oooeeee vreeslik! Die hele reeks sal geruineer wees! Ek weet daar is tonne Lady G fans wat my seker nou iets wil aandoen, maar raai wat...Ek GEE NIE OM NIE!!! Ek hou nie van Lady Gaga nie en dis 'n feit soos 'n koei!!! Sy gee my rillings en ek kan net nie oor daar "Meat Dress" kom nie!! Sy nou 'n lewendige voorbeeld van 'n nagmerrie, een nagmerrie wat en NIE in my slaap wil sien nie!
I: Oh my word. Ek stem saam met Mieke! *val gou flou*
As Lady Gaga as X Factor beoordelaar begin werk sal dit van een van my Top 10 TV programme na my allerlaagste Top Nooit programme toe skuif! Ek weet Lady G is 'n original, en sy het haar eie styl en sy's talentvol en bla die bla die bla, maar regtig!? Ek is nie van plan om die X Factor te kyk as elke tweede deelnemer 'n vleisrok gaan dra omdat hulle gementor word deur Lady Gaga nie. Move along Lady Gaga en gee my veel eerder Harry Styles!
EN nou dit waarvoor almal wat ons ken voor wag!
MI se bekgeveg oor...
JUSTIN BIEBER:
M: "As long as you love me, we could be starving, we could homeless, we could be broke..."
EEeeeeeeppppp!!! Ek raak opgewonde elke keer as ek daardie liedjie hoor! Dit is sooooo my gunsteling Justin Bieber song!! Soos julle seker agtergekom is ek 'n GROOT JB fan!!! Ek LOVE sy liedjies, sy look, sy styl en...en...ALLES!! Ek was een van die duisende wat my kaartjie gekoop het vir sy groot vertoning in Suid-Afrika en ek wens die tyd verby!! Ek kry sommer butterflies in my maag as ek daaraan dink! Ek is nou nie een van weirdo's wat doodsdreigemente stuur vir sy girlfriends en wat 'n obsessie het met hom nie! Ek is net een moewiese aanhanger!!! Asem in...asem uit...ek gaan nou eers sy CD luister om te kalmeer!!!
I: NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE NEE!!!!
WAT IS JOU PROBLEEM! Wie wil nou na 'n tien jarige dogtertjie luister wat haar longe uitgil en dink SY'S 'N MAN! Sy is nie! Ek kan nie GLO mense het actuaklly kaartjies gekoop om na hom te gaan kyk in Mei nie! Is julle mal?! Ek sou kaartjies koop, maar net om 'n emmer tamaties te vat en dit na die verhoog toe te gooi! Maar toe heroorweeg ek want ek het besef ek is nog nie gereed daarvoor vir my ore om te begin bloei nie! Net. Nee. Luister na ordentelike musiek! The Smiths, fun., Mumford & Sons, One Direction... ENIGIETS behalwe Justine Bieber, die gillende meisie met die vrek goeie agent.
En dis dit vir MI Wars, Deel 2. Laat weet ons wie JY dink het gewen en ook waaroor julle wil hê ons volgende keer moet debatteer!
See you next time...
Tot wedersiens!
MI
I: Oh my word. Ek stem saam met Mieke! *val gou flou*
As Lady Gaga as X Factor beoordelaar begin werk sal dit van een van my Top 10 TV programme na my allerlaagste Top Nooit programme toe skuif! Ek weet Lady G is 'n original, en sy het haar eie styl en sy's talentvol en bla die bla die bla, maar regtig!? Ek is nie van plan om die X Factor te kyk as elke tweede deelnemer 'n vleisrok gaan dra omdat hulle gementor word deur Lady Gaga nie. Move along Lady Gaga en gee my veel eerder Harry Styles!
IPhone vs. Blackberry:
M: Ek LOVE Apple produkte, maar 'n iPhone...Nee! Ek is for Blackberry ALL THE WAY!! Daar is niks wat 'n iphone kan doen wat 'n Blackberry nie kan doen nie. Koop eerder 'n iPad en 'n Blackberry en dan het jy die hele pakket!! Waarom wil jy nou jou geld mors op 'n Phone?? Ek dink die saak is afgehandel!!
I: Die saak is BESLIS nie afghandel nie! Het iemand hier al agtergekom dat ELKE TWEEDE MINUUT is daar 'n Blackberry wat breek? En elke sekond iemand wat kla oor 'n Blackberry? En elke dag iemand wat wens hulle het eerder 'n iPhone gekoop!? iPhones het Apps, uitmuntende kwaliteit kameras, dit werk fantasties, dis maklik om te gebruilk en dit is die toekoms! Blackberries is SO 2 jaar gelede. As jy NOU vir jou 'n Blackberry gaan aanskaf, stel ek voor jy heroorweeg, aangesien jy binne 2 minute uit die mode gaan wees. iPhones is IN!EN nou dit waarvoor almal wat ons ken voor wag!
MI se bekgeveg oor...
JUSTIN BIEBER:
M: "As long as you love me, we could be starving, we could homeless, we could be broke..."

WAT IS JOU PROBLEEM! Wie wil nou na 'n tien jarige dogtertjie luister wat haar longe uitgil en dink SY'S 'N MAN! Sy is nie! Ek kan nie GLO mense het actuaklly kaartjies gekoop om na hom te gaan kyk in Mei nie! Is julle mal?! Ek sou kaartjies koop, maar net om 'n emmer tamaties te vat en dit na die verhoog toe te gooi! Maar toe heroorweeg ek want ek het besef ek is nog nie gereed daarvoor vir my ore om te begin bloei nie! Net. Nee. Luister na ordentelike musiek! The Smiths, fun., Mumford & Sons, One Direction... ENIGIETS behalwe Justine Bieber, die gillende meisie met die vrek goeie agent.
En dis dit vir MI Wars, Deel 2. Laat weet ons wie JY dink het gewen en ook waaroor julle wil hê ons volgende keer moet debatteer!
See you next time...
Tot wedersiens!
MI
No comments:
Post a Comment
Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.