Saturday, March 2

Die Oscars... Deel 2

Ek dink ek het nou al genoeg gekalmeer om die artikel verder te skryf. Ek's regtig jammer oor my skielike ontwyking netnou, maar dit was regtig baie onstellend dat die beSTE ARGO WAS EK MEEN RERIG
 
...wag, ek's fine. Ek's rerig. Kom ons beweeg aan.
 
 
Die Host
 



 
 
 
 
 


Alhoewel ek tot die Oscars nog nooit van hom gehoor het nie (moes ek?), dink ek dat Seth McFarlane die perfekte host was! Ongelooflik snaaks met uitstekende comedic timing. Alhowel Tina en Amy die beste sou wees, is Seth 'n baie naby tweede. Ek dink nie daar was 'n oomblik wat daar nie 'n glimlag op my gesig was nie (en dit sĂȘ baie!).
 
 
 
Die wenners!
 
Hier is 'n volledige lys van die wenners:
 
Best Picture: Argo (NEEEEE!)
Actor in a Leading Role: Daniel Day- Lewis (Dit moes totally eerder Bradley Cooper gewees het...)
Actress in a Leading Role: Jennifer Lawrence (YES!)
Actor in a supporting role: Christoph Waltz
Actress in a Supporting Role: Anne Hathaway (YES!)
Animated Feature Film: Brave
Cinematography: Life of Pi
Costume Design: Anna Kerenina
Directing: Life of Pi
Documentary Feature: Searching for Sugarman
Documentary Short: Inocente
Film Editing: Argo
Foreign Language Film: Amour
Makeup and Hairstyling: Les Misrables
Music (Original Score): Life of Pi
Music (Original Song: Skyfall
Production Desgin: Lincoln
Animated Short Film: Paperman (LOVE DIT!)
Short Film (Live Action): Curfew
Sound Editing: Skyfall en Zero Darl Thirty (It's a tie!)
Sound Mixing: Les Miserables
Visual Effects: Life of Pi
Writing (Adapted Screenplay): Argo
Writing Original Screenplay: Django Unchained
 
Om al die wenners en nominees te sien, gaan na http://oscar.go.com/nominees
 
Soos julle weet is ek BAIE ongelukkig oor sommige van die wenners en ONGELOOFLIK bly oor ander. Oh well, you win some you lose some.
 
 
En dis 'n wrap op MI se Oscar artikel (al was dit nou nie live nie).
Laat weet ons wat jy gedink het en ons voeg dit dalk net by een van die artikels in ;)
 
Tot wedersiens!
MI
 
 


No comments:

Post a Comment

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.