MI het besluit om ons heel eerste offisieele MI Wars te hou! Die I en die M van MI het gereeld totaal anderse idees oor wat hot en wat not is... toe besluit ons om die wereld te laat weet van ons opinies (dis nou julle, haai daar wereld!). Ons gaan 'n topic noem en dan sal die I en M van MI elkeen hul verskillende kommentaar, idees of opinies daaroor lewer.
Op julle merke... Gereed? GAAN!
1. G-Strings (Geen prentjies, a.g.v. ons waardes.)
I: Persoonlik dink ek dat G-Strings deel is van die meeste vrouens se alledaagse lewens, MAAR! Dit is flippen ongemaklik en ek het nie 'n clue hoe die vrouens wat dit dra daarmee cope nie. Seriously?!
M: Persoonlik is ek 'n fan van 'ou-tannie' onderklere, aangesien ek og ver van trou af is maak dit seker nie saak wat ek dra nie, maar ek dink dat 'n G-string homself behoort te skaam omdat hy die onderklere familie so groot skande aan doen want hy het geen doel nie!
2. Opera Musiek

M: Ek hou nie van opera musiek nie. Moet my nie verkeerd verstaan nie, ek hou van klassieke musiek maar volgens my is hulle nie afkomstig van dieslefde stam nie. Klassieke musiek volgens my is Mozart, Bach en Vivaldi. Opera musiek aan die ander hand is 'n klomp ou omies en tannies wat kompetisie hou om te kyk wie eerste die kerk/ opera huis se vensters kan breek. En wat sing hulle anyway!? Is dit woorde of alien taal?
3. Fashion Police (op E!)
I: Fashion Police is ongelooflik entertaining as jy vir die afgelope 50 000 jaar nie TV gehad het nie en dit die eerste keer is dat jy ooit 'n TV program sien... dan sien jy daar is eintlik ander programme en jy besef hoe stupid dit eintlik is. Ek meen rerig, dis net 'n verskoning vir ou 'n Tannie en 'n klomp ander mense wat betaal word om te vloek op internasionale TV. (Maar ek hou van Guilliana... En Kelly, George is stupid.)

4. Harry Styles is die hotste One Direction lid


Harry Styles is die defenisie van perfeksie!!! En hy verjaar vandag!!!! EEEEEEPPPP!!!!! GELUK HARRY!! Dankie aan Mrs. Styles wat hierdie perfekte seun grootgemaak het. Die mensdom sal jou ewig dankbaar wees!
M: NEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! As Harry Styles nog een tattoo bykry gaan hy in 'n lopende inkleurboek verander. Nial is die hotste One Direction lid sonder twyfel! Met sy blonde hare en oulike smile is HY die definisie van perfeksie! Ek weet nie wanneer hy verjaar nie, maar ek weet dit gaan die beste dag van die jaar wees.I love you Niall!!
5. Team Peeta vs. Team Gale

M: Ek wil net se ek is tot in my diepste wese teleurgesteld in die I van MI. Jy het nou net die beeld van Bella en Edward totaal geruineer! Mag ek et se dit is Gale en nie Peeta nie wat aan die einde van (SPOILER ALERT!) Mockingjay in District 2 gaan bly. Verraaier! Peeta en Katniss is perfek vir mekaar! Hulle het saam al die harde tye van die Hunger Games beleef en HULLE is sielsgenote. Gale is net die loser vriend wat nie 'n lewe het nie. So in jou gesig I! Lekker huil!
En die wenner is... MI! Of julle kan belsuit in die comments! Laat weet ons of julle Team M of Team I is. Kyk uit vir meer MI Wars in die toekoms.
Tot wedersiens! (Auf wiedersehen... Ons leer nou Duits ;) )
MI
Ek's verseker ook Team Gale! Peeta is 'n pyn...
ReplyDeleteYES! Go Riette!
ReplyDeleteTot wedersiens!
Die I van MI ;)