Liefste lesers... ons het julle
verskriklik afgeskeep die laaste paar weke, (Qeue MI wat hulle koppe
in skaamte laat sak!) Ons is nou in
die middel van ons gevreesde Gr.11 eksamen en dit gaan wild! Ons sal
eers weer in die vakansie, einde Junie, in full swing terug wees!
Maar tot dan... hier is net so 'n lusmaker artikel terwyl julle moet
wag vir die MI Apocalypse!
Dit is volgens die wet van... wel die lewe, 'n natuurlike reaksie om geirriteerd te raak met sekere dinge! Helder kleure irriteer sommige mense, iemand wat te hard lag vir ander. Daar is egter 'n HELE paar goed wat my irriteer! Sommige mense sal meen dat ek cranky is! Volgens my is dit net goeie oefening vir as ek stokoud op my stoep sit en kinders moet wegjaag! Hier is my lysie van dinge wat my geweldig baie irriteer
WRONG...
Een
ding wat ek absoluut VERPES is as iemand quotes uit boeke en flieks
verkeerd gebruik! Ek wil net na sulke mense toe hardloop en in hulle
oor skree: 'WRONG, DUMMKOPF!” Net vandag toe sien ek 'n quote agterop
een van ons skool se badkamerdeure. Dit moet sommer dadelik iets vir
jou sê,
want wie skryf agter op badkamerdeure? Dit was die quote uit A
Cinderella Story wat lui: Don't let the fear of striking out, keep
you from playing the game. Hierdie een het egter so gegaan: Don't let
the strike of fear
keep you from playing the game...Well Done Sparkie! (#sarkasme)
Pose
vir kamera...


Status
updates...


PDA (Public Display of Affection)...

Lees...


nog 'n ding...'n Fliek is NOOIT beter as sy boek nie...NOOIT. Dankie.
Facebook...


Dit
liewe lesers was die Rant
van alle rants!
Ek weet julle het seker nou 'n hele nuwe opinie van hierdie aaklige
meisie wat alles wat mooi is haat! Ek kan julle verseker ek is 'n
baie liefdevolle en gelukkige mens. Daar is baie goed waarvan ek hou
en ek belowe julle ek het niks teen oulike couples nie (geen sarkasme
hierdie keer nie). Ek glo net dat alles in die lewe perke het en
wanneer iets sy perk oorskry (dit sluit nou Fangirling UIT) dan
irriteer dit my ongelooflik baie! Mense wat nie hulle stupidity vlakke vir
hulself kan hou nie...mmmm... daar is geen woorde om hulle te beskryf
nie. Ek moet erken ek het ook al BAIE blonde oomblikke gehad, maar ek erken
dit darem en beperk dit tot die geselskap van my familie (wat gedwing
is om my lief te hê)
en my beste vriendin (wat my stupidity verstaan)! Ok, ek dink ek is
nou klaar. NEE WAG... THE FAULT IN OUR STARS FLIEK WYS NIE BY ONS
STER KINEKOR!! WHAT IS THIS MUTINAY?! OK, nou is ek klaar.
Tot wedersiens!
MI
*P.S.
Jammer vir die oortollige gebruik van leestekens en hoofletters.
*P.P.S.
Hierdie rants is op niemand spesifiek gefokus. Dis net algemene dinge
waarop ek gelet het!