*Spoiler Alert! Moenie verder lees as jy nog nie die Oscars gekyk het en jy nie wil weet wat gebeur het nie!*
MI proudley presents... MI-Critique!
Lees verder om uit te vind wat ons van die aktrises se rokke gedink het, wie die hotste ou daar was en hoe die Oscars self nou actually was. As jou opinie egter van ons s'n verskil,laat ons weet,want hier by MI is ons all vir ons lesers!!
Lights, cameras... action!
O ja, voor ons begin. Vir die wat nie ingelig is nie, die Academy Awards is actually die Oscars. Die Academy is die groep mense wat stem vir die wenners van die Oscars. Dus; sonder die Academy sou daar geen Oscars wees nie; hulle is die Oscars!
Jennifer Lawrence se rok!
Absolute perfeksie! Sy't soos 'n feetjie gelyk! (Of 'n onderstebo gloeilamp...) Either way was hierdie rok PERFEK! Haar hare was perfek daarby, haar grimering... divine!
O ja... Net jammer sy kon nie eintik loop in dit nie en het geval oppad om haar Best Actress standbeeldjie te gaan haal. Oh well, selfs perfekte mense het foute. Sy sal daaroor kom, net soos ek NIE oor hierdie amazing rok kan kom nie! Perfeksie!
Channing Tatum en Charlize Theron wat dans
O, ok, dis reg Charlize Theron... Breek my selfbeeld af. Asof dit nie genoeg is dat sy 'n Oscar gewen en goed lyk met kort hare nie, kan sy nog dans ook!?! Wat kan sy nie doen nie!? Ek sal jou se wat sy nie kan doen nie: Sy kan nie my gebroke selfbeeld herstel nie, DIS WAT!
En Channing Tatum! Die man kan baie goed dans (soos ons weet van Magic Mike af...) nou moet hy nog so goed lyk ook!? Give me a break... Ek weet dis nie moontlik nie, maar ek's seker daarvan hierdie twee is gephotoshop terwyl hulle gedans het.
Buiten vir dit, was die dans fantasmagories!
Michelle Obama!
Eers was ek soos huh? En toe's ek soos WHOOO! Kan ons almal net besef dat die vrou van die president van Amerika 'n verskyning by die Oscars gemaak het!? OK, nou nie in lewende lywe nie, maar sy was volheid deel daarvan, al was dit op 'n skerm. En SY was die een wat best movie...
WAG, WAG. NET. HIER!
Argo MOES NIE, en ek herhaal MOES NIE best picture wen nie!!!!!!! Wat het die Academy gedink!? Argo is maar net een van daai flieks wat gemaak is met 'n Oscar in die producers se oogpunt. Hulle het nie omgegee dat AL DIE ANDER GENOMINEERDES dit BAAAAAAIIIEEEEEE meer verdien nie. Ek meen rerig?! Silver Linings Playbook, Life of Pi, en Les Miserables het dit 1000000000000000 keer meer verdien! Dit is net ... NEE. Ek kan nie. Ek's jammer.
Hierdie artikel sal op 'n latere stadium klaargeskryf word omdat die skrywer te ontseld is.
Tot (kwaai) wedersiens!
MI
(Stay tuned vir die volgende deel!)