Kontak ons

Kontak ons deur middel van die volgende metodes:

Ons email: miwatchers@gmail.com

of

Los 'n comment op een van ons artikels


Ons sal enige voorstelle of idees baie waardeer!

Vir enige besighieds doeleindes (onderhoude, advertering ens.) gebruik asseblief ons email. :)

21 comments:

  1. awwwdis soooo oulik,ware talentvolle vriendinne!!!

    ReplyDelete
  2. Hey MI Watch, ek wil graag `n gedig op julle page sit, maar weet nie regtig hoe nie, sal jul asb my laat weet hoe?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi!

      As jy ons op Facebook het kan jy dit daar op ons wall skryf (Ingrid, Mieke of die MI Watch account). Ander kan jy net 'n comment los op die Julle page met die gedig, dan sit ons dit daar :)

      Kan nie wag om dit te lees nie! :D

      Delete
  3. Hey MI Watch, ek het `n idee vir een van julle volgende artikels, ek en my vriendinne het daaroor gepraat in die klas laasweek, en nogals baie gelag. As julle nou `n dier kon wees, watter dier sou julle kies en waarom? Ek wil nogals graag julle opinie hoor! Ek sou `n Arend gekies het, want `n Arend is vry en hy kan hoog in die lug vlieg. Hy is ook baie sterk en ek het nog altyd `n arend se onafhanklikheid bewonder! Julle kan dan ook as julle wil, van die diere se persoonlikhede opsom sodat die mense wat dit lees kan kies watter een hulle is, soos bv wat julle gedoen het met die "watter tipe lyf het jy" artikel? Maar dis maar net `n voorstel! Ek sal regtig graag wil weet watter diere julle is, of kies!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hello!

      Dit klink soos 'n BRILJANTE idee! Ons sal begin werk daaraan en dit sal iewers in die week opgesit word! As jy jou naam vir ons gee kan ons dit mention in die artikel ook! :)

      Dankie dankie dankie vir die voorstel en dankie dat jy so awesome MI-leser is! :D

      Delete
    2. Hey MI, dankie vir die artikel, het `n comment gelos en is bly dat julle van die voorstel gehou het. Ek gaan ongelukkig nie my naam gee nie, want ek is nogals skaam, maar dankie vir die geleentheid. Dalk `n ander keer! Ek`s regtig bly julle het my voorstel waardeur!! Soos julle altyd sê: "Tot wedersiens!" :)

      Delete
    3. Dis 'n groot plesier! :D

      En awww! Dalk volgende keer :)

      Hehe... Tot wedersiens! ;)
      MI

      Delete
  4. Hay MI! Ek het vandag vir die eerste keer julle blog gelees en ek moet se, EKS MAL DAAROOR!!!!!! Tnx vir so n awesome blog en ek sal probeer om elke dag n tydjie vir dit te maak. Tatta!!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Anon! Ons is so bly jy geniet dit! Ons sal ons bes probeer om gereeld nuwe artikels op te sit, maar ons wil jou waarsku dat ons eksamens nou begin, so daar sal aansienlik minder nuwe artikels wees. Na 3 weke sal ons egter weer volstoom terug wees!
      Tot wedersiens
      MI

      Delete
  5. HEEYY MI!!Ek het van julle gelees in die Hoezit tydskrif en toe besluit om julle uit te check.Ek is totally mmaall oor julle AWESOME artikels en ek kan nie wag vir nog nie.VoOrSpOeDiGe nUwE JaAr vir julle!!:)

    ReplyDelete
  6. Heeeeeey!!!

    Ons is so bly jy't ons uitgecheck! Baie baie baie dankie! :)

    Voorspoedige Nuwejaar vir jou ook! Ons hoop jy't 'n awesome jaar! Jy's amazing! :)

    Tot wedersiens!
    MI

    ReplyDelete
  7. Hi MI, vandag was di eerst keer wt ek jule blog gelees ht.En wt 'n Amazing blog!!Well done!!Ek ht n voorstel wt jule kan gebruik:Deur meer artikels oor famous peopl sos di Kardashians te skryf..

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi! :)

      YAY! Baie dankie! :D

      Dis 'n great voorstel! Ons werk daaraan om hierdie jaar weeklikse artikels te hê oor die wêreld van celebs... So keep your eyes peeled! ;)

      MI

      Delete
  8. Hello MI
    Ek is 'n nuwe aanhanger, ek het eintlik Amazing Spiderman 2 opgesoek en toe spoeg google die uit...
    Kan julle dalk my help en dalk vir my se wanneer kom The Amazing Spiderman 2 uit die jaar...
    Dis n random vraag ek weet, haha jammer :)
    Geniet julle daggie verder (great blog by the way)
    :)
    Amazing Spiderman Fan

    ReplyDelete
  9. Hey MI...* ek hou regtig baie van julle blog!! Maar ek weet glad nie wanneer om te kyk of julle al iets nuut gepost het nie! Is daar nie dalk n manier wat julle soos bv. ń Fanblad (so iets) kan maak en dan kan ons subscribe en ń email kry elke keer as julle iets gepost het?? Haha dis weird ek weet maar ek mis so baie goeie stories!! Julle is baie slimmer as ek dalk kom julle met n idee tevore.. Net ń gedagte 😉.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hey!

      Ons is so bly dat jy updated wil bly! Dit beteken vir ons baie dat jy elke artikel wil lees wat ons opsit... so dankie! :D

      Daar is aan die regterkant van die blog, reg onder die foto van ons 'n 'SUBSCRIBE' boksie. Al wat jy hoef te doen is om jou email adres daar in te tik en "Submit" te kliek en BAM! Jy is subsctibe by MI :)

      Jy sal dan elke keer wanneer 'n nuwe artikel opgesit word 'n email kry! :)

      Geniet jou dag! :)

      Tot wedersiens!
      MI

      Delete
    2. Dankie MI!!* waardeur dit baie!

      Delete
  10. Hi MI! Dis so cool dat julle so vroeg julle drome kan waar maak. Hoe het julle dit reg gekry om so jonk al joernaliste te word? Ek wil so graag een word, maar ek weet nie hoe nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hallo!

      Ons is nogals baie gelukkig! :)

      Dit het alles begin toe ons aansoek gedoen het om JIP Joernaliste te word... Heel toevallig is hulle nou besig met keuring vir 2015, so dalk kan jy ook een word! As jy na JIP se Facebook page toe gaan behoort jy al die inligting daar te kry.
      Die feit dat ons hierdie blog het help ook baie. :)

      Die beste manier om jou naam daarbuite te kry is om vir alle kompetisies en geleenthede wat oor jou pad kom te skryf. Op die regte tyd sal dinge vir jou uitwerk. :)

      Delete
  11. Hey ..hierdie is bietjie weird ek weet..MAAR.. Kan soen ooit teveel raak vir n kerel ,?*.

    En hoe voel julle seuns as julle gesoen word *.

    Hierdie gedagtes steek in my kop vas ..

    ReplyDelete

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.