Julle

Hierdie bladsy is vir julle.
Stuur vir ons julle gedigte en foto's en ons sal dit hier publiseer.
Mail dit vir ons (miwatchers@gmail.com) of los 'n comment hier onder.

Gedigte:

Tussen verlore ure lĂȘ die verlange om woorde neer te pen
Maar tyd is die rem
Om balans te vind
Sonder om te bind
Stop ek nou
Word die sinne gebou
My hart vul met vreugde
Jy die rede
-Linda Watkins

HARTSEER EN PYN

Hartseer en pyn...
Wens dit vir niemand toe nie.
Selfs nie eers vir my grootste vyande nie.
Hartseer en pyn, nou omtrent elke aand.
Dieselfde nuus, maand na maand.
Ek wil hul nie so sien nie.
Nie my familie wat so lei nie,
en veral nie sy wat die siekte het nie!

Alzheimer`s...
Dit bring groot hartseer en pyn
En daar is niks wat iemand daaraan kan doen.
Wat se `n mens vir iemand wie se ma of vrou wat
so spontaan was, wat nou besig is om te vergaan
soos as?

Al wat `n mens kan doen is maar bid, troos en saam huil.
Daar is talle hartseer, nie net siektes, wat almal
wil verruil.
My en my familie se hartseer en pyn is maar net een van hul

Hartseer en pyn help ons tog in `n manier.
Dit help ons om dinge te verwerk,
om mekaar lief te he,
en nader aan God te kom,
want `n mens weet nooit wanneer
daar hartseer en pyn oor JOU sal wees nie!

-Anoniem

Clocks stop, time doesn't

Minutes fade,hours pass with time
Dewdrops melt as the sun starts to shine
The sun may be welcoming,warm and bright
But it won't sooth pain or make mistakes right
The hand of a clock may freeze or stand still
But time never has and time never will
We can't stop it,we can't battle the pain
We can't make it disappear like the morning mist or evening rain
We can't change the things of the past
So enjoy life,love the ones you your with
For any moment may be your last
-Marelize Roux

8 comments:

  1. This comment has been removed by a blog administrator.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ons het dit gepublish Anoniem! :) Ons delete nou jou comment sodat ons kan modereer wat ons als alreeds gepublish het, maar hou aan om vir ons oorspronklike werke te stuur :)

      Delete
  2. Baie dankie, MI!!! Sal beslis een of ander tyd wanneer my kreatiewe brein aan die gang is, weer een skryf! Lekker naweek!!!

    ReplyDelete
  3. Hey MI, ek wil graag vir jul 'n voorstel gee vir dalk 'n volgende artikel. Julle kan 'n top 10 van bv Afrikaanse sangers, sangeresse en akteurs/aktrises doen, dan kan almal sien van wie julle baie hou van jul plaaslike land soos bv ek hou baie van Bobby, dan kan jul net soos jul ander favorites en top 10, bietjie vir die lesers Suid-Afrika se beroemdes gee! dis net 'n voorstel! Geniet die naweek!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi Anonymous!

      Dis 'n briljante idee! Ons sal sommer dadelik aan die werk spring met die artikel en dit so gou as moontlik publish! Hou die blog dop... ;)

      Geniet jou naweek ook!
      MI :)

      Delete
  4. Dankie MI! dis so awesome! Gaan sommer nou dit lees en ek's so bly jul het 'n artikel daaroor geskryf!! ##So EXCITED!!!

    ReplyDelete
  5. Hey, Ek is 16 ek wil net weet wat kan dit wees as jy n Meisie het van 18jaar en jy loop saam haar en n ander ou Roep en Kom tot by haar en sy smile en begin praat saam hom, se My net Wat kan dit wees?

    ReplyDelete

Wat dink jy van hierdie artikel? (Kliek op Name/URL as jy nie 'n Google Account het nie. Sit dan net jou naam by, jy hoef nie 'n website ook by te voeg nie. Jy kan ook Anonymous kies, maar voeg dan asb. jou naam by die comment.